Kosmos 94.1

Bafana vertrek sonder hulpafrigter


Listen Later

Bafana Bafana het gister sonder hul hulpafrigter, Helkman Mkhalele, na hul Wêreldbeker-oefenbasis in Pachuca, Mexiko, vertrek. Hy wag steeds vir die verwerking van sy visum deur die Amerikaanse ambassade. Die groep sou oorspronklik Sondag vertrek, maar is teruggehou deur 'n vertraging in die verkryging van visums wat deur die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging as 'n administratiewe gemors beskryf is. Die SAFA-president, Danny Jordaan, sê hopelik sal die visumkwessie spoedig afgehandel word:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1By Kosmos 94.1