Copps 94.1

Baie Gearresteer Inverband met Dwelms


Listen Later

Volgens die Namibiese polisie is 80 mense in November maand gearresteer inverband met die besit van dwelms in Namibië. Die straat waarde van die dwelms wat gekonfiskeer was is N$8 miljoen dollar. 63 Van die aangekeerdes is Namibiese burgers met die res van Angola, Burundi, Tanzanië, Kongo, Suid Afrika en Kenia. In die lig hiervan gesels ons vanaand met Inspekteur Charles Richard Goagoseb van die Walvisbaai se Dwelm Eenheid.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Copps 94.1By Kosmos 94.1