Elsje van Jaarsveld en die Intussen-span proe saam met Mandie Baard van die finaliste se beskuit. Dankie aan al die deelnemers en brawe bakkers wat ons met hulle beste baksels verras het. Bly ingeskakel om te hoor wie die beste beskuit in Suid-Afrika gebak het. Dit gaan Virseker ‘n lekkerluister-oomblik wees op Donderdag 13 November wanneer die wenner aangekondig word.