Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Spesiale programme en regstreekse uitsendings wat nie deel is van RSG se normale skedule nie.... more
FAQs about Spesiale uitsending:How many episodes does Spesiale uitsending have?The podcast currently has 136 episodes available.
August 23, 2026Met raad en daad: Vry en regverdige verkiesingsDie plaaslike regeringsverkiesing vind vanjaar op 4 November plaas. In hierdie praat Elsje van Jaarsveld met Jacques Jansen van die OVK oor wat 'n verkiesing vry en regverdig maak. Hulle kyk na die wetlike en institusionele faktore wat vry en regverdige verkiesings bepaal, die belangrikheid van die geheimhouding van jou stem, die rol van kiesers- en verkiesingsregte, en hoe waarnemers en partyagente deursigtigheid verseker....more26minPlay
August 23, 2026Jou gemeenskap: SALGA 23 Augustus 2026Jody Hendricks bespreek die bestuur van waterinfrastruktuur op plaaslike regeringsvlak....more21minPlay
August 16, 2026Met raad en daad: Gedragskode vir kandidate en kiesersDie plaaslike regeringsverkiesing vind vanjaar op 4 November plaas. Elsje van Jaarsveld praat met Jacques Jansen van die OVK oor die gedragskode vir kandidate en kiesers.. Ons kyk na die doel van die daarvan, die verpligtinge waaraan kandidate en politieke partye moet voldoen, watter optrede streng verbode is tydens verkiesings, en watter strawwe deur die Verkiesingshof opgelê kan word wanneer die kode verbreek word....more24minPlay
August 16, 2026Jou gemeenskap: SALGA 16 Augustus 2026Jody Hendricks bespreek van die hoogtepunte van die vorige vier episodes oor werksaamhede op plaaslike regeringsvlak....more21minPlay
August 09, 2026Met raad en daad: Die nominasie van kandidateElsje van Jaarsveld praat met Jacques Jansen van die OVK oor die nominasie van kandidate vir die komende munisipale verkiesing. Hulle kyk na die verskillende soorte munisipale rade, die vereistes en belangrike datums vir kandidatenominasies, die verskil tussen party- en onafhanklike kandidate, en hoe die aanlynnominasiestelsel werk....more24minPlay
August 09, 2026Jou gemeenskap: SALGA 9 Augustus 20269 Augustus 2026: Jody Hendricks vind meer uit van die bestuur van waterinfrastruktuur op plaaslike regeringsvlak....more24minPlay
August 02, 2026Met raad en daad: Maak seker jou besonderhede op kiesersrol is korrekElsje van Jaarsveld praat met Jacques Jansen van die OVK oor hoe Suid-Afrikaners kan verseker dat hulle besonderhede korrek en op datum is op die kiesersrol. Ons kyk na die gerief van die aanlyn-registrasieportaal, hoe om jou registrasiestatus vinnig en datavry na te gaan, en wanneer dit nodig is om jou adres te herregistreer of op te dateer....more25minPlay
August 02, 2026Jou gemeenskap: SALGA 2 Augustus 2026Jody Hendricks vind meer uit oor ekonomiese ontwikkeling op plaaslike regeringsvlak....more26minPlay
July 27, 2026RSG en Virseker se kultuurkaravaan vat die padRSG en Virseker stel die Kultuurkaravaan bekend. Ons is op soek na Afrikaans se kosbaarste skatte! 'n Spesiale uitsending met Martelize Brink, Gustav Greyling en Renske Jacobs, regstreeks vanaf Seepunt....more1h 2minPlay
July 26, 2026Met Raad en Daad: Die belangrikheid van kiesersregistrasieOns fokus op die belangrikheid van kiesersregistrasie met die oog op die finale registrasienaweek op 1 en 2 Augustus. Elsje van Jaarsveld praat met Jacques Jansen van die OVK oor hoekom dit noodsaaklik is om te registreer, die voordele daarvan, en hoe om jou registrasiestatus na te gaan. Hulle bespreek ook hoe om te herregistreer as jou omstandighede verander het, en watter belangrike sperdatums daar is vóór die munisipale verkiesing op 4 November 2026....more30minPlay
FAQs about Spesiale uitsending:How many episodes does Spesiale uitsending have?The podcast currently has 136 episodes available.