Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Spesiale programme en regstreekse uitsendings wat nie deel is van RSG se normale skedule nie.... more
FAQs about Spesiale uitsending:How many episodes does Spesiale uitsending have?The podcast currently has 136 episodes available.
July 26, 2026Jou gemeenskap: SALGA 26 Julie 2026Jody Hendricks vind meer uit oor die belangrikheid van waterbronbestuur in gemeenskappe....more21minPlay
July 19, 2026Jou gemeenskap: SALGA 19 Julie 2026Jody Hendricks vind meer uit oor die belangrikheid van plaaslike regering, en dienslewering vir inwoners....more21minPlay
June 21, 2026Met raad en daad: Die kritieke proses van kiesersregistrasie21 Junie 2026: Met die oog op die plaaslike regeringsverkiesings op 4 November, is dit noodsaaklik dat elke stemgeregtigde burger se besonderhede korrek is. Elsje van Jaarsveld praat met Jacques Jansen van die OVK oor hoe maklik dit is om aanlyn te registreer of jou status na te gaan. Hy verduidelik ook die omstandighede waarin kiesers hergeregistreer moet word....more30minPlay
June 14, 2026Met raad en daad: Registreer om te stem14 Junie 2026: Ons fokus op die kritieke eerste stap van die demokratiese proses - om te registreer om te stem. Elsje van Jaarsveld praat met Jacques Jansen van die Onafhanklike Verkiesingskommissie oor die logistiek en belangrikheid van registrasie vir die komende plaaslike regeringsverkiesings....more24minPlay
June 07, 2026Met raad en daad: SA se gemengde kiesstelsel7 Junie 2026: Elsje van Jaarsveld praat met Jacques Jansen van die OVK oor waarom die munisipale verkiesings so krities is vir die lewering van noodsaaklike dienste in gemeenskappe. Ons kyk na Suid-Afrika se gemengde kiesstelsel, wat 'n kombinasie is van wykstelsels en proporsionele verteenwoordiging. En ons bespreek die vereistes vir onafhanklike kandidate en geregistreerde politieke partye wat die verkiesing wil betwis....more25minPlay
May 31, 2026Met raad en daad: Die OVK en sy mandaat31 Mei 2026: Op 4 November 2026 kan stemgeregtigdes hulle kruisies trek vir beter dienslewering tydens die plaaslike munisipale verkiesings. Dit is die Onafhanklike Verkiesingskommissie se taak om te sorg dat die verkiesing onpartydig en deursigtig is. Die OVK behoort nie aan die regering van die dag nie - dit behoort aan die mense van Suid-Afrika om te verseker dat elke stem tel en elke uitslag geloofwaardig is. In die eerste episode van die reeks verken ons die kern van die OVK en sy mandaat. Elsje van Jaarsveld praat hieroor met Jacques Jansen van die OVK....more28minPlay
May 30, 2026Nasionale Krugerwildtuin – 100 jaar: Dr. Lin-Mari de Klerk-Lorist en Rudi LoristLin-Mari de Klerk-Lorist is die hoofstaatsveearts van die Krugerwildtuin, en haar man Rudi Lorist, is ‘n veldwagter, gids, en een van Skukuza-gholfklub se voorste spelers. Hulle vertel vir Derrich Gardner van hulle lewe in die park....more13minPlay
May 30, 2026Nasionale Krugerwildtuin – 100 jaar: Joep StevensDerrich Gardner praat met Joep Stevens, ‘n Krugerwildtuin-legende, wat dekades lank ‘n band met die park het....more13minPlay
May 30, 2026Nasionale Krugerwildtuin – 100 jaar: Paul ColditzPaul Colditz, die voormalige voorsitter van Sanparke se Ereveldwagters, vertel van sy lang pad met SANParke en die Krugerwildtuin....more7minPlay
May 30, 2026Nasionale Krugerwildtuin – 100 jaar: Cathy DreyerDerrich Gardner praat met Cathy Dreyer, die hoofveldwagter van die Krugerwildtuin, oor haar ervaring in die land se oudste nasionale park....more9minPlay
FAQs about Spesiale uitsending:How many episodes does Spesiale uitsending have?The podcast currently has 136 episodes available.