Spesiale uitsending

Bakgat-proesessie 11


Listen Later

Eloise Cupido en die Intussen-span proe saam met Cilleste van Dyk van Virseker se sosialemedia-span, die volgende drie finaliste se beskuit. Dankie aan al die deelnemers en brawe bakkers wat ons met hulle beste baksels verras het. Bly ingeskakel om te hoor wie die beste beskuit in Suid-Afrika gebak het. Dit gaan Virseker ‘n lekkerluister-oomblik wees op Woensdag 13 November om een-uur die middag wanneer die wenner aangekondig word.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Spesiale uitsendingBy RSG