Spesiale uitsending

Bakgat-proesessie 16


Listen Later

Martelize Brink en Ignatius Vlok proe saam met sjef Bertus Bassson en Haidee Muller-ISaacs die volgende drie finaliste se beskuit. Dankie aan al die deelnemers en brawe bakkers wat ons met hulle beste baksels verras het. Bly ingeskakel om te hoor wie die beste beskuit in Suid-Afrika gebak het. Dit gaan Virseker ‘n lekkerluister-oomblik wees op Woensdag 13 November om een-uur die middag wanneer die wenner aangekondig word.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Spesiale uitsendingBy RSG