Spesiale uitsending

Bakgat-proesessie 7


Listen Later

Eloise Cupido en die Intussen-span proe saam met TV-aanbieder Hamilton Wessels die volgende drie finaliste se beskuit. Dankie aan al die deelnemers en brawe bakkers wat ons met hulle beste baksels verras het. Bly ingeskakel om te hoor wie die beste beskuit in Suid-Afrika gebak het. Dit gaan Virseker ‘n lekkerluister-oomblik wees op Woensdag 13 November om een-uur die middag wanneer die wenner aangekondig word.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Spesiale uitsendingBy RSG