Invloed Kerk | Preke

Bal laat val | Kry God se Aandag


Listen Later

Daar is ‘n gesegde tussen krieketspelers “drop catches loose matches”. Ons as Vaders het ‘n klomp verantwoordelikhede, maar as ons dit laat val gaan ons die lewensspel verloor. Leer hoe om die druk van die lewe te oorwin sonder om ‘n bal te laat val.

https://invloedkerk.org.za/

#liefvirGod

#liefvirmense
#Jesus
#Godsien
#Gebed
#Godseaandag
#invloedkerk

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Invloed Kerk | PrekeBy Invloed Kerk