Jy kan jou lewe lank naby Jesus wees, maar Hom steeds mis.
Jakobus het saam met Jesus grootgeword. Hy het Hom geken as sy broer, maar eers ná die opstanding het hy werklik besef wie Jesus is.
Nabyheid is nie dieselfde as intimiteit nie. Jesus soek nie net ’n plek in jou week nie. Hy wil jou hart hê. Jou tyd. Jou aandag. Jou liefde.
“As julle heelhartig na My soek, sal julle My vind.” – Jeremia 29:13
Net Jesus verander jou lewe.
https://youtu.be/tysBynexd2o
Boodskap deur Johan Bruwer
𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed
𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk
𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲: https://www.invloed.co.za/gebeure
_____
#InvloedKerk #NetJesus #IntimiteitMetJesus #LiefdeVirJesus #BlyNabyJesus