
Sign up to save your podcasts
Or


Jou lewe beweeg in die rigting van jou sterkste gedagte. Dit is belangrik dat ons moet onderskei tussen watter gedagtes van God kom en watter nie. Die Regte Stemme Bring Jou By die Regte Bestemming.
Boodskap deur Morneฬ Steenekamp
๐ ๐ฎ๐ป๐ถ๐ฒ๐ฟ๐ฒ ๐ผ๐บ ๐๐ฒ ๐ด๐ฒ๐ฒ: https://pay.yoco.com/invloed
๐๐น๐ ๐๐ป๐ด๐ฒ๐น๐ถ๐ด: https://linktr.ee/InvloedKerk_?lt_utm_source=lt_admin_share_link#557122008
๐๐ป๐๐น๐ผ๐ฒ๐ฑ ๐๐ฒ๐ฏ๐ฒ๐๐ฟ๐๐ฒ๐ป๐ถ๐๐๐ฒ: https://www.invloed.co.za/gebeure
_____
#TussenStasies #VangEnVervang #VertrouOpGod #GodSeWoord #InvloedKerk
Hoeveel keer klim ons op die verkeerde trein omdat ons bang is ons mis iets uit? Ons vergelyk, begeer en jaag agter ander se lewens aan, terwyl God dalk โn heel ander rigting vir ons het.
Vrees verwag straf, maar vertroue verwag seรซn. Die vraag is nie wat jy dalk gaan misloop nie, maar eerder: Waarheen is jy op pad?
Boodskap deur Morneฬ Steenekamp
๐ ๐ฎ๐ป๐ถ๐ฒ๐ฟ๐ฒ ๐ผ๐บ ๐๐ฒ ๐ด๐ฒ๐ฒ: https://pay.yoco.com/invloed
๐๐น๐ ๐๐ป๐ด๐ฒ๐น๐ถ๐ด: https://linktr.ee/InvloedKerk_?lt_utm_source=lt_admin_share_link#557122008
๐๐ป๐๐น๐ผ๐ฒ๐ฑ ๐๐ฒ๐ฏ๐ฒ๐๐ฟ๐๐ฒ๐ป๐ถ๐๐๐ฒ: https://www.invloed.co.za/gebeure
_____
#TussenTreine #InvloedKerk #VertrouOpGod #GeloofBoVrees #LeefMetDoel
โn Hart wat vassit I Sake van die Hart
Woede is โn emosie, maar toorn is wanneer jou woede mรดre sien.
Ons almal word kwaad, maar wat doen ons met daardie woede? Laat ons dit toe om wortel te skiet, of kies ons om dit aan God oor te gee?
๐๐ฎ๐ ๐ซ๐ค๐ก๐ก๐ ๐ฅ๐ง๐๐๐ ๐๐๐๐ง: https://youtu.be/Ar9bvq-FPVI
Boodskap deur Johan Pieterse
๐ ๐ฎ๐ป๐ถ๐ฒ๐ฟ๐ฒ ๐ผ๐บ ๐๐ฒ ๐ด๐ฒ๐ฒ: https://pay.yoco.com/invloed
๐๐น๐ ๐๐ป๐ด๐ฒ๐น๐ถ๐ด: https://linktr.ee/InvloedKerk_?lt_utm_source=lt_admin_share_link#557122008
๐๐ป๐๐น๐ผ๐ฒ๐ฑ ๐๐ฒ๐ฏ๐ฒ๐๐ฟ๐๐ฒ๐ป๐ถ๐๐๐ฒ: https://www.invloed.co.za/gebeure
_____
#InvloedKerk #Woede #Vergifnis #Geloof #HartVanGod
Bitterheid kruip stadig in 'n mens se hart in en verdraai jou hele perspektief. Dit dwing jou om boek te hou van wat jou pla, totdat jy heeltemal blind raak vir die seรซninge en wonderwerke wat God daagliks rondom jou doen. Hoe keer ons dat bitterheid ons van God se teenwoordigheid isoleer, en hoe vind ons weer die vryheid van vergifnis?
Boodskap deur Johan Bruwer
๐ ๐ฎ๐ป๐ถ๐ฒ๐ฟ๐ฒ ๐ผ๐บ ๐๐ฒ ๐ด๐ฒ๐ฒ: https://pay.yoco.com/invloed
๐๐น๐ ๐๐ป๐ด๐ฒ๐น๐ถ๐ด: https://linktr.ee/InvloedKerk_?lt_utm_source=lt_admin_share_link#557122008
๐๐ป๐๐น๐ผ๐ฒ๐ฑ ๐๐ฒ๐ฏ๐ฒ๐๐ฟ๐๐ฒ๐ป๐ถ๐๐๐ฒ: https://www.invloed.co.za/gebeure
_____
#InvloedKerk #Bitterheid #SakeVanDieHart #Vergifnis #Geloof
'n Goeie boom dra goeie vrugte. Jy kan nie met jou aksies verdien om gered te word nie. Met dit gese, is jou aksies ook 'n duidelike spieรซl van wat in jou hart aangaan. As ons weet dat ons optrede ons nie red nie, wat beteken my aksies dan eintlik? Wat sรช die bybel van my aksies?
๐๐ฎ๐ ๐ซ๐ค๐ก๐ก๐ ๐ฅ๐ง๐๐๐ ๐๐๐๐ง: https://youtu.be/Dhtv7O3s3Ks
Boodskap deur Johan Bruwer
๐ ๐ฎ๐ป๐ถ๐ฒ๐ฟ๐ฒ ๐ผ๐บ ๐๐ฒ ๐ด๐ฒ๐ฒ: https://pay.yoco.com/invloed
๐๐น๐ ๐๐ป๐ด๐ฒ๐น๐ถ๐ด: https://linktr.ee/InvloedKerk_?lt_utm_source=lt_admin_share_link#557122008
๐๐ป๐๐น๐ผ๐ฒ๐ฑ ๐๐ฒ๐ฏ๐ฒ๐๐ฟ๐๐ฒ๐ป๐ถ๐๐๐ฒ: https://www.invloed.co.za/gebeure
_____
#InvloedKerk #Dade #DieSpieรซlVanJouHart #GeloofInAksie #Genade
Jesus het gesรช die oรซ is die venster van jou siel. Daar is nog โn ingang na jou hart, want woorde is die deur van jou siel. Leer hoe die Bybel jou woorde behoort te beรฏnvloed.
๐๐ฎ๐ ๐ซ๐ค๐ก๐ก๐ ๐ฅ๐ง๐๐๐ ๐๐๐๐ง: https://youtu.be/r0wsTYTdijk
Boodskap deur Morneฬ Steenekamp
๐ ๐ฎ๐ป๐ถ๐ฒ๐ฟ๐ฒ ๐ผ๐บ ๐๐ฒ ๐ด๐ฒ๐ฒ: https://pay.yoco.com/invloed
๐๐น๐ ๐๐ป๐ด๐ฒ๐น๐ถ๐ด: https://linktr.ee/InvloedKerk_?lt_utm_source=lt_admin_share_link#557122008
๐๐ป๐๐น๐ผ๐ฒ๐ฑ ๐๐ฒ๐ฏ๐ฒ๐๐ฟ๐๐ฒ๐ป๐ถ๐๐๐ฒ: https://www.invloed.co.za/gebeure
_____
#InvloedKerk #SakeVanDieHart #Woorde #Geloof #JouHart
Was jy al in โn wat nou oomblik? โn Krises trefโฆwat nou? Jou droom word โn realiteitโฆwat nou? Daardie wens word vervulโฆwat nou? Kinders is nou uit die huisโฆwat nou? Geloof lei ons tot hierdie antwoorde, mits jy geloof reg verstaan. Leer hoe Jesus geloof verduidelik het.
https://youtu.be/qoj64zNj28w
Boodskap deur Morneฬ Steenekamp
๐ ๐ฎ๐ป๐ถ๐ฒ๐ฟ๐ฒ ๐ผ๐บ ๐๐ฒ ๐ด๐ฒ๐ฒ: https://pay.yoco.com/invloed
๐๐น๐ ๐๐ป๐ด๐ฒ๐น๐ถ๐ด: https://linktr.ee/InvloedKerk_?lt_utm_source=lt_admin_share_link#557122008
๐๐ป๐๐น๐ผ๐ฒ๐ฑ ๐๐ฒ๐ฏ๐ฒ๐๐ฟ๐๐ฒ๐ป๐ถ๐๐๐ฒ: https://www.invloed.co.za/gebeure
_____
#InvloedKerk #Katkisasie #GrondJouGeloof #Geloofsreis #GroeiInGod
Soms voel lewe so eentonig. Nog โn oggend. Weer oppad werk toe. Kinders sport toe neem. Nog โn toets. Nog โn kliรซnt. Nog โn verantwoordelikheid. Wat as God ons getrouheid ag as ware sukses. Om nie iets nuuts te begin nie, maar eerder net aan te hou.
https://youtu.be/nZUiS-eApyY
Boodskap deur Morneฬ Steenekamp
๐ ๐ฎ๐ป๐ถ๐ฒ๐ฟ๐ฒ ๐ผ๐บ ๐๐ฒ ๐ด๐ฒ๐ฒ: https://pay.yoco.com/invloed
๐๐น๐ ๐๐ป๐ด๐ฒ๐น๐ถ๐ด: https://linktr.ee/InvloedKerk_?lt_utm_source=lt_admin_share_link#557122008
๐๐ป๐๐น๐ผ๐ฒ๐ฑ ๐๐ฒ๐ฏ๐ฒ๐๐ฟ๐๐ฒ๐ป๐ถ๐๐๐ฒ: https://www.invloed.co.za/gebeure
_____
#BouJouBoot #InvloedKerk #Getrouheid #Geloof #HouAan
Die ware wenstreep van gebed is om te besef God is werklik in beheer. Daardie wenstreep hou baie vrede vir ons in. Vandag leer ons โn gebed wat ons kan neem tot daardie vrede.
Boodskap deur Morneฬ Steenekamp
๐ ๐ฎ๐ป๐ถ๐ฒ๐ฟ๐ฒ ๐ผ๐บ ๐๐ฒ ๐ด๐ฒ๐ฒ: https://pay.yoco.com/invloed
๐๐น๐ ๐๐ป๐ด๐ฒ๐น๐ถ๐ด: https://linktr.ee/InvloedKerk_?lt_utm_source=lt_admin_share_link#557122008
๐๐ป๐๐น๐ผ๐ฒ๐ฑ ๐๐ฒ๐ฏ๐ฒ๐๐ฟ๐๐ฒ๐ป๐ถ๐๐๐ฒ: https://www.invloed.co.za/gebeure
_____
#InvloedKerk #BidEers #GodIsInBeheer #Gebed #Vrede
Jabes se naam het hom uitgelewer aan pyn en swaarkry. Tog het die Here sy storie bestem, nie sy naam nie. Baie van ons voel uitgelewer aan ons verlede of huidige uitdagings, maar die Here kan jou storie bestem. Leer hoe om Jabes se transformerende gebed te bid.
https://youtu.be/urjozkUuEMw
Boodskap deur Morneฬ Steenekamp
๐ ๐ฎ๐ป๐ถ๐ฒ๐ฟ๐ฒ ๐ผ๐บ ๐๐ฒ ๐ด๐ฒ๐ฒ: https://pay.yoco.com/invloed
๐๐น๐ ๐๐ป๐ด๐ฒ๐น๐ถ๐ด: https://linktr.ee/InvloedKerk_?lt_utm_source=lt_admin_share_link#557122008
๐๐ป๐๐น๐ผ๐ฒ๐ฑ ๐๐ฒ๐ฏ๐ฒ๐๐ฟ๐๐ฒ๐ป๐ถ๐๐๐ฒ: https://www.invloed.co.za/gebeure
_____
#InvloedKerk #JabesSeGebed #BidEers #Gebed #Jesus