Boodskappe uit die Woord

Balans Van Genade. - Rocco van Rooyen, 5 Desember 2021


Listen Later

Dalk gaan dit nie so goed met jou op die oomblik nie. In die geval is daar nie ‘n beter tema, indien jy dit reg verstaan en toepas – as GOD SE GENADE nie! Dis wat jy nodig het vir daardie deurbraak. SY GENADE IS GENOEG VIR JOU! Wat beteken God se genade elke dag vir jou en wat moet ons daarmee doen?
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Boodskappe uit die WoordBy Harmonie Gemeente