Nuus

Bank Windhoek stel volhoubaarheids-effekte bekend


Listen Later

Bank Windhoek het 'n volhoubaarheidsgekoppelde effekte uitgereik, wat die bank sê sy verbintenis tot inklusiewe en volhoubare ekonomiese groei versterk. Anders as tradisionele effekte, is die nuwe een gekoppel aan spesifieke volhoubaarheidsteikens. Clarie Hobbs, Bank Windhoek se hooftesourier, het meer.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings