Nuus

Bank Windhoek Triënnale open op 6 Augustus


Listen Later

Inskrywings vir die Bank Windhoek Triënnale het einde Mei gesluit, wat vir die eerste keer 'n tema het, getitel “Namibiese identiteit: die lyne van 'n land se kontoere en rykdom”. Die uitstalling open op 6 Augustus. Die hoofkurator van die Nasionale Kunsgalery van Namibië, Ndeenda Shivute-Nakapunda, sê dat die pryse in vanjaar se triënnale minder, maar groter is. Sy het by 'n regerings-inligtingsessie meer inligting gegee en ook wat vanjaar anders gaan wees.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings