Nuus

BATSA se fabrieksluiting 'is weens toegelate kriminaliteit'


Listen Later

Tax Justice SA sê die sluiting van British American Tobacco South Africa se vervaardigingsaanleg is verdoemende bewys dat owerhede se versuim om onwettige sigarethandel te stuit, werksgeleenthede verwoes, staatsinkomste dreineer en die oppergesag van die reg ondermyn. Die maatskappy gaan sy aanleg in Heidelberg, Gauteng, sluit wat 230 werksverliese kan beteken. Tax Justice SA se stigter, Yusuf Abramjee, sê BATSA se besluit is die voorspelbare uitkoms wanneer georganiseerde misdaadnetwerke openlik toegelaat word:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings