Copps 94.1

Bedruigde Wildlewe Gekonfiskeer


Listen Later

Die afgelope tyd is 16 mense waavan 8 Namibiërs is en die res Zambiese burgers was, gearresteer vir die jag van bedruigde spesies. In totaal is 21 wild lewe produkte gekonfiskeer onder andere 4 groot olifant tande, 4 vlak varke, 'n kameelperd asook vleis van 'n buffel en nog vele meer. Ons gesels met Barry de Klerk, Adjunk Kommisaris van die Namibiese Polisie en Hoof van Beskermde Hulpbronne in Namibië.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Copps 94.1By Kosmos 94.1