Nuus

Beesbemarking het vanjaar gesukkel


Listen Later

Die nasleep van Namibië se droogte het ‘n groot impak op die beesbemarking vanjaar gehad. Met kuddes wat steeds herstel, kan volgende jaar 'n beter jaar vir boere inhou. Kosmos 94.1 Nuus het met landbou-ekonoom Leigh Anne Nehoya by die Namibiese Landbou-unie gepraat. Sy brei oor beesbemarking vanjaar uit:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings