Nuus

Beesvleis, houstkool moet voldoen aan nuwe EU-reëls


Listen Later

Namibië se beesvleis en houtskoolbedrywe staar 'n nuwe EU-handelshindernis in die gesig. Vanaf Januarie 2026 sal slegs produkte wat bewys is as ontbossingsvry in Europa se markte toegelaat word. Met die EU wat Namibië as 'n 'standaardrisiko'-land klassifiseer, moet plaaslike produsente nou streng voldoeningsreëls navigeer of die risiko loop om toegang tot een van hul grootste kopers te verloor. Kosmos 94.1 Nuus het met landboukundige Wallie Roux gepraat.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings