Nuus

Beesvleispryse skud Suid-Afrikaners se sak


Listen Later

Die Nasionale Landboubemarkingsraad sê beesvleispryse bly hoog hierdie feestyd, gedryf deur hoë aanvraag en bek-en-klouseergevalle. Die raad se ekonoom, Thabile Nkunjana, het aan Newzroom Afrika gesê verminderde slagvoorrade het rooivleispryse skerp opgestoot. Ten spyte van die feit dat inflasie in November tot 3,5 persent gedaal het, het vleispryse op 'n jaargrondslag met meer as 12 persent gestyg. Hy het gesinne aangespoor om ander soorte vleis te koop, aangesien verligting eers na die vakansie verwag word:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings