Kompas Gemeente

Begin


Listen Later

Elke dag maak ons keuses wat ons lewe vorm en in 'n rigting stuur. Sommige van
ons keuses is goed en ander weer minder goed. Ons glo dat as ons God se wysheid
in ons keuses begin toepas, sal ons 'n lewe leef wat tel en suksesvol is. Ek glo ons
keuses sal beter wees en ons sal die korrekte rigting vind waarna ons almal op soek is. 
Darius van der Schyf het die reeks vir ons afgeskop en met ons gesels oor waar ons begin
om Goddelike rigting te verkry. Dit is waar ons begin, wat ons opstel om werklik God se
rigting vir ons lewe te vind. Is God deel daarvan?

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kompas GemeenteBy Kompas Gemeente