Kosmos 94.1 Landbou

Bek en klouseer bly steeds in die nuus.


Listen Later

Die bek en klouseer uitbreking die Limpopo streek in die buurland bly steeds in die nuus. Wild en vee veilings in sekere streke van Suid-Afrika is as gevolg van die uitbreking gestaak. Die TLU SA is besig om ‘n data basis vir produsente in die verband op te stel. Bennie van Zyl die Hoofbestuurder van TLU SA is ons gas:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1