Sakeliga Beleidsradar

Beleidsradar - So werk strenger toepassing van BEE fase 2 - Peter Wassenaar


Listen Later

Sakeliga Beleidsradar het onlangs gesels met Pèter Wassenaar (prokureur verbonde aan die firma Kriek, Wassenaar & Venter) oor die jongste wendings in die strenger toepassing van BEE. Daar word gekyk na voorstelle in wette soos die Wet op Eiendomspraktisyns en die Cofi-wetsonwerp. Pèter verduidelik die manier wat BEE nou toegepas word deur bedryfsreguleerders en transformasie-rade in die lig van die ideologie van transformatisme.

Gesprek is aangebied deur Gerhard van Onselen (Sakeliga senior ontleder).
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Sakeliga BeleidsradarBy Sakeliga

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

1 ratings