Nuus

Bendegeweld in Wes-Kaap eis nóg drie


Listen Later

Speurders van die Wes-Kaapse teen-bendegeweldeenheid ondersoek 'n skietvoorval in Kalksteenfontein in Bishop Lavis, Kaapstad, waarin drie mense dood en vier gewond is. Polisiewoordvoerder Novela Potelwa sê sewe mans het buite 'n huis sit en drink toe drie mans op hulle afgery en lukraak op die groep begin skiet het. Potelwa sê die verdagtes het dadelik weggejaag:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings