Kosmos 94.1 Landbou

Benutting van droogtehulp word ondersoek.


Listen Later

Die Namibiese Nasionale Raad se Staande Komitee op Habitat sal verskeie streke in die land besoek om die effektiewe benutting van droogtehulp te ondersoek. Kosmos 94.1 Landbounuus gesels met die Eerste Minister Saara Kuugongelwa-Amadhila. Haar kantoor het die verspreiding van die droogtehulp gekoördineer...
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1