Nuus

Beperking van byvangste wyd verwelkom


Listen Later

Reaksie word ontvang op die verskerping van maatreëls om byvangste te beperk en oortreders te straf. Die kabinet het goedkeuring gegee dat die lynministerie uitvoerbare maatreëls instel om byvangsvlakke te verminder en mariene hulpbronne te beskerm. Dit sluit in 'n 2 persent byvangsdrempel wat deur die maatskappy behou mag word, verhoogde fooie en meer. Kosmos 94.1 Nuus het met Naude Dreyer van Ocean Conservation Namibia gesels, wat die aankondiging verwelkom.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings