Die 5 M’e van Jesus se bediening (deel 2).
Om effektief Jesus se bediening voort te sit en dissipels van alle nasies te maak, moet ons verstaan wat Jesus se bediening alles behels.
Jesus se bediening kan ons beskryf met 5 M’e: Missie, Message(boodskap), Middel, Metode en Model.
Jesus se Missie: Jes 61.
Jesus se “Message” (Boodskap): Die Koninkryk het naby gekom.
Jesus se Middel: Die Heilige Gees.
Jesus se Metode: Vermenigvuldiging.
Jesus se Model: Vertel-en-Wys Evangelie.Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:
Verduidelik Jesus se bediening aan die hand van:
Jesus se Missie: Jes 61.
Jesus se “Message” (Boodskap): Die Koninkryk het naby gekom.
Jesus se Middel: Die Heilige Gees.
Jesus se Metode: Vermenigvuldiging.
Jesus se Model: Vertel-en-Wys Evangelie.