Vroeër die jaar het Mashare irrigation begin met ‘n bloubessie verbouings projek genaamd Mashare berries. Die projek is in die noorde van Namibië geleë. Izak Grobbelaar van Mashare berries sluit by ons aan om die jongste oor die projek te deel: