Kosmos 94.1 Landbou

Bestuur waterbronne so!


Listen Later

Volgens kenners is dit uiters belangrik om grondwater te bestuur. Die selfde geld op plase. Otto van Vuuren van Dynamic Water Resources Management gaan vir die volgende paar weke by ons aansluit om die verskillende aspekte in die verband te bespreek. Hy sluit vir die eerste keer by ons aan:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1