Nuus

Bestuurspan vir migrante word ontwikkel - Mashatile


Listen Later

Adjunkpresident Paul Mashatile sê die regering stel tans ʼn omvattende benadering in om migrante te bestuur, wat gemik is op versterkte grens-sekuriteit, toepassing van immigrasiewette, aanspreek van korrupsie en om skuiwergate toe te stop. Dis deel van ʼn groter poging om onwettige immigrasie in Suid-Afrika te hanteer. Mashatile het gister vrae in die Nasionale Raad van Provinsies beantwoord. Hy het landsburgers gemaan om hul kommer op wettige maniere binne die grense van die Grondwet te lug, en gepeupelreg te verwerp:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings