Kosmos 94.1

Betoging lig Nsfaf-probleme uit


Listen Later

Studente en leerlinge het vandag by Regeringspark in Windhoek betoog teen Nsfaf se laat betaling van nie-onderrigtoelaes. Die betoging, georganiseer deur die Namibiese Nasionale Studente-organisasie, Nanso, het die uitdagings beklemtoon wat baie begunstigdes in die gesig staar om noodsaaklike uitgawes soos verblyf, vervoer, kos en ander studieverwante koste te dek. Nanso-woordvoerder Jessy Abraham het aan die kantlyn van die protes gepraat:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1By Kosmos 94.1