BetSeber
Download on the App Store

BetSeber episodes

  • Hoe om vir iemand te bid wat ingaan vir ‘n operasie Deel 3


    Horatio Stafford Googles

    Hundred years belofte: https://www.youtube.com/watch?v=tR-qQcNT_fY

    120 jaar in die Bybel Gen 6:3

    Oorvloedige hulpbronne

    Holy Sacred Moments

    Indescribable Gift 2 Kor 9:15

    I’ll be there van Parlotones https://www.youtube.com/watch?v=UMWvZOjI2fE

    Jesaja en Koning Hisikia – Jes 38

    Kleenex parties

    Kussing gebed – Jesus slaap op ‘n kussing in die middel van die storm

    Kennis in oorvloed en geseënde kommunikasie

    Koop die tyd uit – seize the moment

    Losgemaak in die hemel Matt 16:19

    Lofdal oomblik – Rom 8:37 & 2 Kron 20:26-28 https://anchor.fm/betseber/episodes/Kruisverwysings-en-jy-en-jou-Lofdal-oomblik-e57hg0

    Lighuis oomblikke en safe sanctuary

    21 min
  • Hoe om vir iemand te bid wat ingaan vir 'n operasie Deel 1

    Ambulans

    Die verjaarsdag partytjie gebed & seëning

    Gee vir ons reminders & die seekoei op my hart

    Voel Lewendig!

    Bederfies galore

    Big Love, Small moments liedjie https://www.youtube.com/watch?v=ubjNcxyAxjA

    Compassion

    Collateral Beauty 

    Charger soos by 'n selfoon

    Debora se lofsang

    Daaglikse gebed

    Disney World Adventures

    19 min
  • Kruisverwysings en jy en jou Lofdal oomblik

    20Die volgende oggend het hulle alles reggekry en na die woestyn in die omgewing van Tekoa vertrek. Terwyl hulle op pad was, het Josafat hulle gestop en gesê: “Luister na my, mense van Juda en Jerusalem. As julle in die Here julle God glo, sal julle sterk kan staan. As julle in sy boodskappers glo, sal julle sukses behaal!” 21Daarna het hy met die leiers gesels en hulle het besluit om sangers voor die leër te laat uitloop. Die sangers moes die Here loof met die woorde: “Loof die Here, aan sy liefde is daar geen einde nie!”

    22Net toe hulle so begin juig en sing, het die Here gesorg dat die leërs van Ammon, Moab en die mense van die Seïrberge af, wat eintlik teen Juda wou kom oorlog maak, teen mekaar begin veg. 23Eers het die leërs van Ammon en Moab saam teen die mense van die Seïrberge geveg en hulle almal doodgemaak. Toe hulle daarmee klaar was, het hulle teen mekaar begin veg.

    24Toe die Judeërs by hulle uitkykpunt kom, het hulle in die vallei afgekyk en net ’n klomp lyke daar sien lê. Nie een van die vyand het weggekom nie. 25Daarna het Josafat en sy leër die lyke geplunder en ’n geweldige klomp goed bymekaargemaak. Daar was klere en waardevolle voorwerpe, soveel dat hulle drie dae lank gewerk het om alles bymekaar te kry. 26Op die vierde dag het hulle in die Lofdal bymekaargekom. Hulle het die plek só genoem omdat dit die plek is waar hulle die Here geloof het en vir Hom dankie gesê het vir wat Hy vir hulle gedoen het. Die plek word nog altyd Lofdal genoem.

    15 min
  • Matt 9:36 Deel 2 - Mag iemand my hoor asb

    Bewildered – verward – baie puzzled?

    God gee wysheid.

    Harassed – geteister – Prins van Vrede & Jo Black se vrede vind

    Distressed – benoud - suffering from extreme anxiety, sorrow, or pain. – God kom vee al ons trane af. Die journey van Jer 31:13

    Young women will dance and be happy, young men and old men will join in. I'll convert their weeping into laughter, lavishing comfort, invading their grief with joy.

    Dejected - sad and depressed; dispirited. – moedeloos – Bring die evangelie, die goeie nuus soos met Jakob Gen 45:27

    Helpless – hulpeloos – soos in Gray’s Anatomy ‘n hele weermag wat hulle wil help.

    Confused – deurmekaar – weereens wysheid – Eks 31:3

    3 And I have filled him with the Spirit of God, in wisdom and ability, in understanding and intelligence, and in knowledge, and in all kinds of craftsmanship,

    Aimless – doelloos – GPS gebede – Jes 58:11 Die Here sal julle altyddeur lei. Hoe lank nog?

    17 min

About BetSeber

From the publisher's feed

All about God, Jesus and the Holy Spirit on this one!