
Sign up to save your podcasts
Or


Beloftes vanuit Jesaja 35 Moenie bang wees nie toesprake, God laat mense praat soos op die Oprah Winfrey Show en dis hoe upgrades lyk
Beloftes vanuit Jesaja 35 Die Woestyn verander na 'n Ludwig Rose plaas (wonder wat gaan Greta Thunberg daarvan berig lewer), God gee ons ons daaglikse magic en ons daaglikse opdrag om 'n cheerleader te wees van mense
Beloftes vanuit Jesaja 33 Die Tipex belofte, ons is getuies, orals is dit lekker, God is my life coach en volkome genesing
Beloftes vanuit Jesaja 33 Resepte vir skoonheid en 'n Geestelike ontwaking en die positiewe rippel effekte wanneer is dit die einde van ons vrese
Beloftes vanuit Jesaja 32 Vrede hoe lyk vrede en die beloftes teen manipuleerders
Beloftes vanuit Jesaja 32 Edele gedagtes (die antidote vir drama in ons lewe) en maklike veranderings na vrugteboorde in ons lewens
Beloftes vanuit Jesaja 32 Eerbare leiers, gemaklikheid, mense sien ons raak en vinnige veranderinge in moeilike mense
Beloftes vanuit Jesaja 30 Candy Crush Blessings, God is ongeduldig en Google vir God
From the publisher's feed