Kosmos 94.1 Landbou

Bewaar graslande so


Listen Later

Graslande en weiding in Namibië moet dringend herstel word en ‘n strategie in die verband is deur die Namibiese Ministerie van Landbou ontwikkel saam met vennote. ‘n Onlangse verslag toon dat 60 miljoen hektaar vertrap en oorbewei is wat ‘n verlies van 50 persent in produktiwiteit toon. Erastus Ngaruka die Tegniese Adviseur vir Weiding en Vee by Agribank gesels meer in diepte met ons hieroor.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1