Kosmos 94.1 Landbou

Bewaring van bogrond krities


Listen Later

Die bewaring van bogrond word as een van die belangrikste aspekte vir graslande, weiveld en die gesondheid van ekostelsels beskryf. Met droë toestande voor die huidige reënseisoen en ander uitdagings kan erosie ‘n probleem word. Dr. Cornelis van der Waal, 'n plaaslike Bewaringslandbou Kenner en Ekoloog meen bestuur van kaal kolle en dongas is baie belangrik.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1