Graslande en savannas word op die oomblik bespreek na ‘n publikasie deur die Agribank se navorsingseenheid. Kosmos 94.1 Landbounuus gesels met Dr Morgan Hauptfleisch van die Namibiese Universiteit van Wetenskap en Tegnologie se Biodiversiteit Navorsingseenheid oor oor- en onderbenutting van grassoorte, en hoe om bewaring toe te pas.