AGS Dinamika Preke

BeWonder


Listen Later

Ons bewonder mooi dinge en talentvolle mense. MAAR Jesus verdien ons grootste bewondering. Hy het Sy koningskroon verruil vir 'n doringkroon sodat ons ook krone mag dra as prinse en prinsesse in God se koninkryk! Ons bewonder die liefde van 'n doringkroon en die gesag en krag van Sy koningskroon.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

AGS Dinamika PrekeBy AGS Dinamika