
Sign up to save your podcasts
Or


Luister na die (baie meer positiewe) gesprek tussen Pieda en Jac oor die resultaat tussen die Britse en Ierse Leeus se tweede toets teen die Springbokke. Lekker luister! Moenie vergeet om vir ons voice messages te stuur nie, sien die link hieronder:
By Pieda and JaccaLuister na die (baie meer positiewe) gesprek tussen Pieda en Jac oor die resultaat tussen die Britse en Ierse Leeus se tweede toets teen die Springbokke. Lekker luister! Moenie vergeet om vir ons voice messages te stuur nie, sien die link hieronder: