Bok Jaaaa!

Bok Jaaaa!

By Pieda and JaccaSportsRugby
Download on the App Store

Bok Jaaaa! episodes

  • 100ste Bokke tn All Blacks -- Post Match Gesprekke

    As julle jul stem wil dik maak en op die podcast gefeature wil wees, stuur 'n voice note hier: https://anchor.fm/bokjaaaa

    Jacca en Pieda gesels in hierdie episode oor die 100ste wedstryd wat die Springbokke gespeel het teen die All Blacks in die Rugby Championship kompetisie van 2021.

    29 min
  • Springbokke teen Wallabies (RC Post Match Gesprekke)

    Jacca en Pieda gesels in hierdie episode oor die twee onverwagte nederlae wat die Springbokke deurgeloop het teen die Wallabies in die Rugby Championship kompetisie van 2021. 

    As julle jul stem wil dik maak en op die podcast gefeature wil he, stuur 'n voice note hier:

    https://anchor.fm/bokjaaaa

    38 min
  • Springbokke teen Wallabies (RC Pre Match Gesprekke)

    Stuur voice notes hier groot asseblief en dankie: https://anchor.fm/jaco46/message


    Hierdie episode gesels Pieda en Jacca oor die wedstryd wat hierdie Sondag gespeel gaan word tussend die Sprinbokke en die Wallabies wat as deel van die Rugby Championship vorm. Hulle deel hul menings oor die spankeuses, musiek (ja selfs dit),  en asook hul voorspellings. 

    42 min
  • Rugby Championship - Springbokke t Argentinië (Post Match Gesprek)

    Stuur vir ons voicenotes hier: https://anchor.fm/jaco46/message

    In hierdie episode gesels Jacca en Pieda oor die eerste toets wat die Springbokke gewen het teen die Argentyne in die Rugby Championship reeks. Moenie vergeet om die link te gebruik om voice messages vir ons te stuur nie! Ons wil dit graag op die podcast gebruik!

    27 min
  • Rugby Championship - Springbokke t Argentinië (Prematch Gesprekke)

    In hierdie episode gesels Jacca, Pieda en 'n spesiale gas oor die opkomende wedstryd tussen die Springbokke en die Argentyne vir die eerste wedstryd van 2021 se Rugby Kampioenskappe. Ons deel ons insette oor die spankeuse en ook die wedstryd telling se voorspelling.

    Stuur vir ons voicenotes hier: https://anchor.fm/jaco46/message

    16 min
  • BI Leeus Toer - Derde Toets Post Match Review

    Stuur vir ons voicenotes hier: https://anchor.fm/jaco46/message


    In hierdie episode gesels Jacca en Pieda oor die finale toets wat die Springbokke gewen het teen die BI Leeus wat ook beteken het dat hulle die reeks gewen het. Hulle bespreek die laaste wedstryd, die reeks as n geheel en ook komende wedstryde wat dalk mag kom binnekort vir die Springbokke. Moenie vergeet om die link te gebruik om voice messages vir ons te stuur nie! Ons wil dit graag op die podcast gebruik!

    48 min
  • Pre-match Bonus: Wedstryd Voorspellings en Springbok Span Opinies (3e Toets - BI Leeus vs Springbokke)

    In vandag se kort episode speel ons van ons vriende se "voice messages" wat ingestuur is waar hulle dan hul menings lig oor die Springbok span keuses en dan ook sommer hulle voorspelling maak van die eindtelling in Saterdag se finale en "decider" wedstryd tussen die Springbokke en die BI Leeus. Bok JAAA!

    Stuur vir ons voicenotes hier: https://anchor.fm/jaco46/message


    Moenie vergeet om die link te gebruik om voice messages vir ons te stuur nie! Ons wil dit graag op die podcast gebruik!

    9 min
  • BI Leeus Toer - Tweede toets post match review

    Luister na die (baie meer positiewe) gesprek tussen Pieda en Jac oor die resultaat tussen die Britse en Ierse Leeus se tweede toets teen die Springbokke. Lekker luister! Moenie vergeet om vir ons voice messages te stuur nie, sien die link hieronder: 

    31 min
  • BI Leeus Toer - Eerste toets post match review

    Hier gesels Jacca en Pieda oor die resultaat van die eerste Britse en Ierse Toets. Ons deel ons mening oor die die spelers, redes hoekom ons die Bokke verloor het en wat ons kan doen om reg te wees vir die tweede toets. Moenie vergeet om voice messages in te stuur nie sodat ons dit kan feature in volgende week se episode. Bok Ja!

    25 min

About Bok Jaaaa!

From the publisher's feed

'n rugby podcast show waar die podcast skaamteloos spog met hul diepgaande kennis en menings oor Suid-Afrikaanse rugby