
Sign up to save your podcasts
Or


Jacca en Pieda gesels in hierdie episode oor die twee onverwagte nederlae wat die Springbokke deurgeloop het teen die Wallabies in die Rugby Championship kompetisie van 2021.
As julle jul stem wil dik maak en op die podcast gefeature wil he, stuur 'n voice note hier:
By Pieda and JaccaJacca en Pieda gesels in hierdie episode oor die twee onverwagte nederlae wat die Springbokke deurgeloop het teen die Wallabies in die Rugby Championship kompetisie van 2021.
As julle jul stem wil dik maak en op die podcast gefeature wil he, stuur 'n voice note hier: