
Sign up to save your podcasts
Or


In hierdie episode gesels Jacca, Pieda en 'n spesiale gas oor die opkomende wedstryd tussen die Springbokke en die Argentyne vir die eerste wedstryd van 2021 se Rugby Kampioenskappe. Ons deel ons insette oor die spankeuse en ook die wedstryd telling se voorspelling.
Stuur vir ons voicenotes hier: https://anchor.fm/jaco46/message
By Pieda and JaccaIn hierdie episode gesels Jacca, Pieda en 'n spesiale gas oor die opkomende wedstryd tussen die Springbokke en die Argentyne vir die eerste wedstryd van 2021 se Rugby Kampioenskappe. Ons deel ons insette oor die spankeuse en ook die wedstryd telling se voorspelling.
Stuur vir ons voicenotes hier: https://anchor.fm/jaco46/message