Nuus

Bibi prys Trump in Knesset


Listen Later

Israel se premier Benjamin Netanyahu het in die Knesset Amerikaanse president Donald Trump as Israel se grootste vriend beskryf. Hy het Trump herhaaldelik bedank te midde van applous en lede van die Knesset wat Trump staande toegejuig het.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings