Bid die Woord is 'n daaglikse potgooi waar Simfonie se pastore, en ander spesiale gaste, deur ons Bybellees program werk en vir ons insigte bring. Die potgooi word afgesluit met 'n gebed waar die…
waarheid wat gevang is, ingebid word, en ons bid ook vir 'n onbereikte bevolkingsgroep elke dag.