Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Bid die Woord is 'n daaglikse potgooi waar Simfonie se pastore, en ander spesiale gaste, deur ons Bybellees program werk en vir ons insigte bring. Die potgooi word afgesluit met 'n gebed waar die waa... more
FAQs about Bid die Woord saam met Simfonie:How many episodes does Bid die Woord saam met Simfonie have?The podcast currently has 304 episodes available.
July 14, 2021#24 - Die leiding van die Here - Numeri 9Here, help ons hart om gerig te word om U alleen te volg!...more5minPlay
July 13, 2021#23 - Die Reg - Psalm 33Here, dankie dat U die Reg daargestel het om ons ontwil - maar help ons om steeds op U te vertrou in tye van onsekerheid!...more9minPlay
July 12, 2021#22 - Die Lig wat skyn - Numeri 8Here, skyn asseblief die Skriflig tot diep in ons harte!...more6minPlay
July 11, 2021#21 - Offergawes - Numeri 7Here, lei ons om met oop harte te gee wat U van ons vra - al kos dit ons watookal!...more9minPlay
July 10, 2021#20 - Die wet of die geloof - Galasiërs 3Here, help ons om nie in die vlees te leef nie, maar om ons lewe te leef volgens die Heilige Gees wat ons lewe oorspoel....more12minPlay
July 09, 2021#19 - Sonder jouself vir God afVader, help ons om in heilige afsondering vir U te leef....more8minPlay
July 08, 2021#18 - Versoen - Numeri 5Here, dankie dat ons kan weet ons is deur die Bloed van Jesus versoen....more9minPlay
July 07, 2021#17 - Vrygespreek - Galasiërs 2Dankie Jesus dat U vir ons vryspraak bewerk het!...more6minPlay
July 06, 2021#16 - God se hart - Numeri 4Here, dankie dat ons klein blikke op U hart kan kry deur U woord in te neem....more6minPlay
July 05, 2021#15 - God het jou geroep - Numeri 3Vader, ons bid dat ons sal besef waaruit, en waartoe, U ons geroep het!...more5minPlay
FAQs about Bid die Woord saam met Simfonie:How many episodes does Bid die Woord saam met Simfonie have?The podcast currently has 304 episodes available.