Invloed Kerk | Preke

Bid weer | Al wil jy nie


Listen Later

Ons almal het al op ‘n soektog gegaan opsoek na ons verlore beursie, sleutels of selfoon. Op die ou einde het jy dit heel waarskynlik gekry waar jy al reeds gekyk het, jy moes net weer gaan kyk. Baie van ons het al gebid, maar nie God gevind in ons gebede nie. Miskien is dit tyd om net weer te gaan kyk.


Boodskap deur Pastoor Morné Steenekamp

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Invloed Kerk | PrekeBy Invloed Kerk