
Sign up to save your podcasts
Or


Hoeveel van ons dink ons harte is goed, want ons doen goed vir ander. Jou hart is bedrieglik, pasop. Jou hart impakteer God. Jou hart was dalk op die regte pad eens op ‘n tyd, maar nou hardloop jy in die verkeerde rigting. Moenie dat jou teleurstellings ‘n einde bring aan jou soeke na Hom nie. Boodskap deur Nadja Cilliers.
By Invloed KerkHoeveel van ons dink ons harte is goed, want ons doen goed vir ander. Jou hart is bedrieglik, pasop. Jou hart impakteer God. Jou hart was dalk op die regte pad eens op ‘n tyd, maar nou hardloop jy in die verkeerde rigting. Moenie dat jou teleurstellings ‘n einde bring aan jou soeke na Hom nie. Boodskap deur Nadja Cilliers.