Die Zimbabwiese regering sê grootskaalse belegging is dringend nodig in verskeie dele van die land om landbou produksie en sodoende, voedselsekerheid te verbeter. Talle boere van beide Namibië en Suid-Afrika boer elders maar of Zimbabwe werklik nog ‘n veilige geleentheid bied, lok vrae uit. Kosmos 94.1 Landbounuus gesels met Bennie van Zyl, die Hoofbestuurder van TLU Suid-Afrika...