Nuus

Binnelandse sake moet sy personeel regruk: IPC


Listen Later

Die binnelandse sake-ministerie se kantore in Windhoek is onder skoot omdat die publiek die gebou daagliks tussen 1-uur en 2-uur tydens amptenare se middagete moet verlaat. Aansoekers staan dan buite in lang rye, dikwels in die son en hitte. Hulle kla die praktyk veroorsaak onnodige vertragings en vererger reeds lang wagtye vir dokumente soos ID's, paspoorte en geboortesertifikate. Kritici sê personeel kan mekaar aflos om ononderbroke diens te verseker. Kosmos 94.1 Nuus het reaksie ontvang van die parlementêre leier van die IPC, Imms Nashinge.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings