Kosmos 94.1 Landbou

Biodiversiteit op plase bly belangrik.


Listen Later

Biodiversiteit word as baie belangrik in bewaring beskou en wetenskaplikes meen dat hoë vlakke van biodiversiteit ekosisteme balanseer en meer bestand maak teen die impak van klimaatsverandering. Maar hoe pas die bewaring van biodiversiteit by boere in. Dr Morgan Hauptfleisch, ‘n Bewaringsbioloog by die Fakulteit van Natuurwetenskappe by Nust het raad.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1