Nuus

Bipa hersien korporatiewe wetgewing


Listen Later

Die Besigheids- en Intellektuele Eiendomsowerheid, Bipa, is besig met 'n groot hersiening van Namibië se korporatiewe wetgewing om 'n meer bemagtigende sake-omgewing te skep. Die Korporatiewe Wetsontwerp poog om twee belangrike sakewette, die Maatskappyewet en die Wet op Beslote Korporasies, te vervang. Dit word as verouderd en onresponsief tot die huidige ekonomiese realiteite beskou. Rapha Likando, die uitvoerende beampte vir besigheidsregistrasiedienste by Bipa, sê die kern van die hervorming is om die twee wetgewings in een verenigde korporatiewe wet te konsolideer.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings