Nuus

Bipa sê oor hersiening van twee wette


Listen Later

Reaksie word van die publiek ontvang oor Bipa wat aan 'n Korporatiewe Wetsontwerp werk om 'n meer bemagtigende sake-omgewing te skep. Dit sal twee belangrike sakewette, die Maatskappyewet en die Wet op Beslote Korporasies, hersien en vervang. Lede van die publiek sê dit sal meeste van die bevoegdheid in Bipa setel. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Romancia Shoongo, Bipa se ontwikkelingsbestuurder.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings